Dit was koud

ek was op pad kerk toe 

en iets in my het geweet dat my hart weereens gaan moet genees

en iets in my het geweet dat my hart weereens gaan

gaan sink tot in daai diep donker krater in my bors

want hoe moet ek verstaan 

dat jy een oomblik hier was 

en die volgende oomblik weg

nou moet ek elke traan en wens

met alles 

in my keer

elke herinerring uitvee,

as ek jou sien 

mis ek jou meer.

-V.S